Re: Section Ranger Shot on Rhino Patrol
Posted: Mon May 27, 2013 10:51 am
From the Front Page of Beeld today:
http://www.beeld.com/nuus/2013-05-27-ve ... ak-geskiet
Andrew Desmet (39), ’n veldwagter van die Krugerwildtuin wat Vrydagaand in ’n skietery met renosterstropers gewond is, is dalk deur vriendelike magte geskiet.
Dié moontlikheid word deur die wildtuin en die polisie ondersoek nadat Desmet omstreeks 19:00 geskiet is. Hy is onder meer in die maag getref wat glo verskeie ernstige inwendige beserings soos ’n geperforeerde diafragma en dikderm veroorsaak het.
Hy het dieselfde aand nog ’n noodoperasie in die Mediclinic Nelspruit ondergaan.
Desmet, streekveldwagter van die Letaba-gebied, was glo saam met kollegas besig om ’n stropersbende te jaag.
Luidens ’n verklaring deur SANParke se Reynold Thakuli het lede van die weermag ook aan die operasie deelgeneem.
Beeld het uit verskeie betroubare bronne verneem die moontlikheid word ondersoek dat Desmet deur een van die soldate geskiet is.
Die skietery het net noord van die Letaba-ruskamp plaasgevind.
"The possibility that Desmet was shot by friendly fire is being investigated by both the police and SANParks. He was shot in the stomach, amongst other wounds, leading to a perforated diaphragm and colon....
....Beeld has heard from various reliable sources that the the possibility of Desmet having been shot by a soldier is being followed up.
(The rest of the story incorporates the SP media release, which arrived at Beeld with the Houtboschrant error corrected.)