Deur Elise Tempelhoff Woensdag 01 Oktober 2014 2:00 vm.
Die raad van SANParke het die senior bestuurder wat gemoeid is met geldinsameling kennis gegee dat hulle hom gaan skors.
The Board has informed the Senior Fundraiser for SP that he will be fired/suspended
Bryan Pyne-James, wat in 2011 aangestel is, het na verneem word ’n brief gekry waarin hy verwittig word dat sy werksaamhede ondersoek word. Hy moet vandag daarop antwoord.
Bryn, appointed in 2011, apparently received a letter stating his activities were being investigated. (Didn't know it was that long? )
Chris Vick, woordvoerder van SANParke se raad, het gesê Pyne-James is tans “die onderwerp van ’n dissiplinêre proses”.
“Die raad kan nie tans besonderhede bekend maak nie.”
Board spokesman says Bryn is currently subject to a disciplinary process, but details cannot be given
Sunday Times het vroeër berig Pyne-James verdien ’n basiese salaris van sowat R95 000 per maand. Hy het glo tussen Junie 2013 en April vanjaar vyf “merietebonusse” ontvang. Die bonusse is glo bereken op grond van kommissie op skenkings wat aan SANParke gedoen is in die stryd teen renosterstropery. Sy totale verdienste vir dié 10 maande was dus sowat R2,8 miljoen.
Bryn gets R95 000 per month, and has apparently received 5 bonuses amounting to around R2 800 000 including salary between June last year and April this year, linked to donation commissions.
Pyne-James het gister gesê hy het by sy aanstelling ’n onderneming onderteken dat hy nie met die media sal praat nie.
Bryn said yesterday his contract stipulates no media commentary, (Weird, for a PR guy?)
Die optrede teen Pyne-James volg drie maande ná die skorsing van Hector Magome, hoof van bewaringsdienste, omdat hy glo eensydig kontrakte vir die verkoop van 250 renosters met drie safari-operateurs in die Noord-Kaap gesluit het. Sy tugverhoor vind van 17 November tot 25 November plaas, het dr. Gert Dry, raadslid, gister gesê.
This follows Magome's suspension for the alleged unauthorised sales dealings, and Magome will be in a hearing from 17-25 Nov. , says Dry from SP yesterday.
Please check Needs Attention pre-booking: https://africawild-forum.com/viewtopic.php?f=322&t=596