Kruger Traffic Official Accused of Bribery

Information and Discussions on Management Issues of Concern in Kruger
Post Reply
User avatar
Flutterby
Posts: 44150
Joined: Sat May 19, 2012 12:28 pm
Country: South Africa
Location: Gauteng, South Africa
Contact:

Kruger Traffic Official Accused of Bribery

Post by Flutterby »

30 August, 2012
The Lowvelder
By Nicolene Smalman

Verkeersman van wildtuin vas vir beweerde omkopery

SKUKUZA - 'n Verkeersbeampte van die wildtuin sou Donderdag in die hof verskyn op 'n klag van omkopery nadat hy na bewering twee Hollandse toeriste beveel het om hom te betaal om nie in die hof te verskyn nie.

Mnr. Theron Mgiba (32) is vroeg Donderdag gearresteer nadat hy na bewering die toeriste die vorige dag omgekoop het. Volgens 'n bron het die besoekers van Nederland die voorval by die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) se beskermingsdienste aangemeld.

"Hulle het gese dat 'n verkeersbeampte hulle laat stilhou omdat hulle nie 'n stopteken sou gehoorsaam het nie. Hy het hulle aangesê om hom net daar R750 te betaal, anders sou hulle in die hof moes verskyn."

Die toeriste het die geld betaal. Toe hulle hom vra vir 'n kwitansie, het hy egter gesê dat hy nie een gaan uitskryf nie. Hulle het toe die voorval gaan aanmeld.


A traffic official from the park will appear in court on Thursday on charges of bribery. He apparently pulled over 2 Dutch tourists who had failed to stop at a Stop sign and told them they had to pay him R750 or appear in court. The tourists paid and then asked for a receipt which he refused to give them, so they reported him.


User avatar
Peter Betts
Posts: 3084
Joined: Fri Jun 01, 2012 9:28 am
Country: RSA
Contact:

Re: Kruger Traffic Official Accused of Bribery

Post by Peter Betts »

...What's new LOL


Post Reply

Return to “General Management Issues - Kruger”